NLV Geskenkbybel Swart (Sagteband)

SKU: bk577
R 59,95

NLV Geskenkbybel Swart (Sagteband)

Wil Vosloo & Andrie Du Toit

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

  • Gewilde NLV-teks
  • 7,5 punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg

140 x 215 mm